Teken in na Elsenburg E-leerportaal
Studente-inligting
Jou Moodle-gebruikersnaam is jou studentenommer, bv. (20251234) en jou wagwoord is dieselfde as jou Elsenburg-e-posrekening @student.elsenburg.com / Microsoft 365-rekeningwagwoord.
Jy kan jou aanmelding op Outlook Web hier toets: https://outlook.office.com/mail/
As jy nie by jou studente-/Microsoft-rekening kan aanmeld nie, sal jy nie by Moodle kan aanmeld nie.
Indien jy jou Elsenburg-studenterekening (Microsoft) wagwoord vergeet of verloor het, kan jy dit op hierdie skakel herstel.
https://passwordreset.microsoftonline.com/
Vir meer inligting, sien die dokumentasie wat hier beskikbaar is .
Rig enige aanmeldprobleme aan die Elsenburg IT-span vir verdere hulp.
Vir tegniese probleme met die Moodle-platform (behalwe vir aanmeldprobleme) gebruik asseblief die ondersteuningsvorm hier.