Kursusse wat verband hou met diereproduksie

ANP 210 Diereproduksie (DIP) Beesvleisbeeste ANP 30009 210 (2025)
Diereproduksie
- Die aanpassing van beesrasse in 'n spesifieke omgewing,
- Voeding van vleisbeeste gedurende verskillende stadiums in produksie,
- Bestuur van 'n vleisbeeskudde,
- Produksiestelsels, en
- Bemarking van vleisbeeste