Kursusse verwant aan vrugte en blomme

HRT 331 Tuinbou (Snyblomme) HRT 13554 331
Tuinbou

Inleiding tot snyblomproduksie as 'n alternatiewe gewas.

5 krediete

Semester 1

DIP HRT 230 (2020) Tuinbou 230 Sitrusproduksie
Tuinbou

This module consists of notes, Power Points (PPs) and articles, all for test and exam purposes.

Hierdie module bestaan uit notas, PPs en artikels, alles vir toets en eksamen doeleindes.

HRT 351 Tuinbou 351 Alternatiewe vrugte
Tuinbou

Hierdie kursus is verdeel in vyf dele, of vyf vrugtegewasse:

  • Avokado
  • Mango
  • Makadamia-neut
  • Olyf
  • Bloubessie (die enigste gewas wat nie 'n boom is nie, maar 'n struik)
HRT 230 Tuinbou (DIP) Sitrusverbouing HRT 30010 230 (2026)
Tuinbou

This module consists of notes, Power Points (PPs) and articles, all for test and exam purposes.

Hierdie module bestaan uit notas, PPs en artikels, alles vir toets en eksamen doeleindes.